Kurt Yaeger (gebore 3 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Triple 9 (2016) en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), Lethal Weapon (2016), en Quarry (2016).
Filmografie
Rolprente
- 2009: Tenderloin
- 2016: Triple 9
- After the Harvest
- The Dragons of Melgor
- Kids Can
Televisiereekse
- 2008: Sons of Anarchy
- 2015: A Little Different
- 2015: Close Enough
- 2016: Lethal Weapon
- 2016: Quarry
- 2018: Personal Space
- 2018: Tommy n Bobby
Televisierolprente
- 2012: The Projected Image: Disability Stereotypes in Film
- 2012: The Projected Image: The Best Years of Our Lives
Video's
- 2007: The Lost Coast
- 2013: Rudimental: Waiting All Night
- 2015: 28 Callbacks Later
Eksterne skakels