Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Jean-Christophe Balouet

Jean-Christophe Balouet (gebore 12 November 1956) is 'n Franse paleontoloog. Hy het baie met Storrs Olson van die Smithsoniese Instituut saamgewerk oor paleo-ornitologiese navorsing van die uitgestorwe voëls van Nieu-Kaledonië in die Suidwes-Stille Oseaan. [1][2]

Sien Ook

Verwysings

  1. Mourer-Chauvire, Cecile (1 September 1987). "Letter of information of the Society of Avian Paleontology and Evolution". News from the members (in Engels). SAPE. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 26 Augustus 2012.
  2. Balouet, Jean Christophe; Alibert, Eric (1990). Fossil Birds from Late Quaternary Deposits in New Caledonia. London: Letts. ISBN 978-1-85238-100-4.
Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya