Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Jan van der Merwe (atleet)

Jan van der Merwe (gebore 16 Maart 1983) is 'n Suid-Afrikaanse naelloper. Hy is twee keer as die nasionale 400 meter-kampioen aangewys.[1]

Van der Merwe het onlangs 'n kontrak met die Blou Bulle geteken[verwysing benodig]. Hy is ook in die groep vir Springbok-Sewes ingesluit[verwysing benodig].

Verwysings

  1. Top SA athletes switch to rugby, 14 Julie 2007[dooie skakel], ruggaworld.com, URL besoek op 18 Julie 2012

Eksterne skakels

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya